Seed germination and dormancy of Stipa trichotoma (Nassella tussock). Part 1. Effect of dehulling, constant temperatures, light, oxygen, activated charcoal and storage
1982; Elsevier BV; Volume: 1; Issue: 4 Linguagem: Africâner
10.1016/s0022-4618(16)30165-6
ISSN1727-9321
Autores Tópico(s)Plant Taxonomy and Phylogenetics
ResumoCaryopses of Stipa trichotoma are dormant when completely enclosed by a lemma and palea. Complete removal of these structures leads to high germination in both light and dark. A further increase in germination is obtained by incubating dehulled caryopses in moist activated charcoal. Damaging the lemma and palea in a small area increases germination to some extent in the light. For a significant increase in dark germination the pericarp must also be damaged in addition to damaging the lemma and palea. Sulphuric acid scarification for 7 min increases light germination. Dry storage for 3 years at temperatures ranging between 2 °C and 23 °C does not lead to any marked change in state of dormancy. Die kariopsisse van Stipa trichotoma verkeer in ’n rustoestand wanneer hulls deur ’n lemma en palea omsluit word. ’n Hoë kiemingspersentasie word in die lig sowel as die donker verkry deur hierdie strukture volledig te verwyder. ’n Verdere verhoging in kieming word verkry deur ontkafde kariopsisse in vogtige geaktiveerde koolstof te inkubeer. Beskadiging van die lemma en palea op ’n klein plekkie lei tot ’n matige verhoging van kieming in die lig. Vir ’n noemenswaardige verhoging van die persentasie kieming in die donker moet die perikarp sowel as die lemma en palea beskadig word. Swaelsuuretsing vir 7 min veroorsaak ’n toename in kieming in die lig. Opberging van die vruggies vir 3 jaar by temperature tussen 2 °C en 23 °C lei nie tot ’n noemenswaardige verandering in rustoestand nie.
Referência(s)