Artigo Revisado por pares

Messiasverwagting en prediking uit die Ou Testament : research article

2005; AOSIS; Volume: 39; Issue: 3 Linguagem: Africâner

ISSN

2305-0853

Autores

H.F. Van Rooy,

Tópico(s)

Pentecostalism and Christianity Studies

Resumo

Messianic expectation and preaching from the Old Testament In the recent past the issue of the Messiah in the Old Testament received a considerable amount of attention in South Africa, especially in the circles of the Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (the Reformed Churches of South Africa). The debate focused on the question regarding the Messiah in the Psalms, due to the new version of the Psalter in Afrikaans, published in 2001. Similar questions were asked concerning the New Afrikaans translation of the Bible (1983). This matter is related to the whole issue regarding the relationship between the Old and the New Testament. This article deals with a related matter, viz. the matter of Christological preaching from the Old Testament. Once it has described the background of the problem, it formulates some important principles and illustrates the application of the principles through the discussion of four examples from the book of Haggai. In die onlangse verlede het die saak van die Messias in die Ou Testament heelwat aandag geniet, veral in die kringe van die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika. Die debat het veral gehandel oor die Messiaanse interpretasie van die Psalms in die lig van die 2001-omdigting van die Psalms. Soortgelyke vrae is gestel oor die nuwe Afrikaanse Bybelvertaling van 1983. Die hele aangeleentheid hou ten nouste verband met die verhouding tussen die Ou en Nuwe Testament. Hierdie artikel handel oor 'n verwante saak, naamlik die saak van Christologiese prediking uit die Ou Testament. Nadat die agtergrond van die aangeleentheid bespreek is, word 'n aantal belangrike beginsels geformuleer en verduidelik aan die hand van die bespreking van vier voorbeelde uit Haggai.

Referência(s)