Uiteenlopende en eksotiese reisbestemmings Iets ver en nuut, André Pretorius : boekresensie
2010; AOSIS; Volume: 31; Issue: 3 Linguagem: Africâner
ISSN
2219-8237
Autores Tópico(s)Legal Issues in South Africa
ResumoVolgens die biografiese besonderhede op die agterblad bevind Andre Pretorius hom al vir die afgelope sestien jaar in die buiteland. Tans woon en werk hy in Cambridge en skryf gereeld vir Suid-Afrikaanse koerante en tydskrifte oor reis, wyn, musiek en internasionale aangeleenthede.
Referência(s)