MARKETING PREFERENCES AND BEHAVIOUR OF A GROUP OF SMALL-SCALE IRRIGATION VEGETABLE FARMERS IN EASTERN CAPE
1998; Taylor & Francis; Volume: 37; Issue: 1 Linguagem: Africâner
ISSN
2078-0400
AutoresS. P. Madikizela, J. A. GROENEWALD,
Tópico(s)Rural development and sustainability
ResumoBesproeiingsgroenteboere in Seymour Distrik, Oos-Kaap het probleme gehad ten opsigte van marktoegang. Aanvangsoptrede deur die navorser het getoon dat probleme opgelos kan word. 'n Opname het getoon dat jonger boere beter opgevoed, meer besigheidsgeorienteerd en meer gretig is om probleme op te los as ouer boere. Die onbeskikbaarheid van vervoer, swak infrastruktuur, gebrek aan markinligting en tot 'n kleiner mate, oneerlikheid van sommige handelaars is belangrike probleme vir hierdie boere. Die betrokke gemeenskap behoort as progressief geag te word, en kan verwag word om te gedy wanneer hul probleme opgelos is.
Referência(s)