Die moedertaal van Jesus*)
1963; Scriber Editorial Systems; Volume: 31; Issue: 3 Linguagem: Africâner
10.4102/koers.v31i3.1465
ISSN2304-8557
Autores Tópico(s)Biblical Studies and Interpretation
ResumoAnderhalf eeu lank het geleerdes aangeneem dat die enigste taal wat deur die bree volkslae in Palestina gepraat is in die tyd van Jesus, Aramees was. In 1817 het De Wette onder andere geskrywe: „Die benaming Hebreeus kom vir die eerste keer in die Apokriewe Boeke voor. Maar daar beteken dit die heersende volkstaal Aramees, wat teen daardie tyd (die tyd toe die Apokriewe ontstaan het) reeds die plek van die ou Hebreeus ingeneem het”.
Referência(s)