Artigo Acesso aberto Revisado por pares

Madaleine du Plessis (Hoofredakteur/Chief Editor). Pharos 1, Afri-kaans–Engels/English–Afrikaans Woordeboek/Dictionary

2011; Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT; Volume: 15; Linguagem: Africâner

10.5788/15-0-25

ISSN

2224-0039

Autores

Corlietha Swart,

Tópico(s)

Linguistics, Language Diversity, and Identity

Resumo

Die Pharos van Alexandrië was 'n 152 m-hoë vuurtoring van wit marmer wat in 160 v.C. deur die ou Egiptenare aan die monding van die Nyl op die eiland Pharos gebou is. Pharos was, as vernaamste rigtinggewer en ligbaken, die voor-loper van alle latere vuurtorings en een van die sewe wonders van die antieke wêreld. Sedert 1996 het Pharos Uitgewers, met sy bekende ligbakenikoon, as spesialis in die uitgee van woordeboeke en taalhulpmiddels, lig gewerp op talle taalkwessies van die Suid-Afrikaanse taalgemeenskap. Vanjaar was Pharos Woor-deboeke verantwoordelik vir 'n nuwe, langverwagte vlagskippublikasie — die omvangryke, enkelvolume Pharos 1, Afrikaans–Engels/English–Afrikaans Woorde-boek/Dictionary.

Referência(s)