Survey-guided Development
1982; AOSIS; Linguagem: Africâner
10.4102/sajip.v0i0.335
ISSN2071-0763
Autores Tópico(s)Occupational Therapy Practice and Research
ResumoDaar is reeds heelwat sukses behaal met die organisasieontwikkelingsbenadering bekend as Opname Gebaseerde Terugvoer (OGT). In hierdie artikel word onder meer die volgende kenmerke van OGT bespreek: die mate waartoe die benadering voldoen aan gestelde vereistes vir suksesvolle organisasieontwikkeling, hoe OGT verskil van die ander belangrikste organisasieontwikkelingsbenadering naamlik laboratorium- of sensitiwiteitsopleiding, die belangrikste stappe van 'n OGT-program, die voordele en waarde van die benadering en aanduidings van moontlike verdere navorsing wat daartoe kan bydra om die doeltreffendheid van Opname Gebaseerde Terugvoer te verhoog.
Referência(s)