Storieverskeidenheid Dit kom van ver af : 'n storieverskeidenheid, T.T. Cloete, (samest.) : book review
2003; AOSIS; Volume: 24; Issue: 2 Linguagem: Africâner
ISSN
2219-8237
Autores Tópico(s)Lexicography and Language Studies
ResumoDit kom van ver af is die eerste publikasie van Litera Publikasies. Dit bevat 32 kortverhale van gesoute skrywers, soos onder meer Abraham de Vries, Corlia Fourie en Chris Barnard, en skrywers wat tot dusver relatief min gepubliseer het, soos onder andere Pik Botha, Carie Maas en Heilna du Plooy. Geen verhaal is al voorheen gepubliseer nie.
Referência(s)