Noudat slapende honde, Ronelda Kamfer : boekresensie
2009; Tydskrif vir Letterkunde Association; Volume: 46; Issue: 1 Linguagem: Africâner
ISSN
2309-9070
Autores Tópico(s)Lexicography and Language Studies
ResumoDie gedigte in Ronelda Kamfer se Noudat slapende honde is hoofsaaklik sosiale figuurstudies, en dan wel van die soekende mens. ek soek 'n goue sterretjie is 'n goed tiperende titel van een van die gedigte. Sy soek met name 'n staanplek in die samelewing.
Referência(s)