Artigo Revisado por pares

Hatikvah : land van hoop, Marzanne Leroux-van der Boon : book review

2007; AOSIS; Volume: 28; Issue: 1 Linguagem: Africâner

ISSN

2219-8237

Autores

Marlies Taljard,

Tópico(s)

Biblical Studies and Interpretation

Resumo

Hatikvah: land van hoop is die opvolgroman van die skryfster Marzanne Leroux-Van der Boon se bekroonde Granate in Jerusalem. Die roman verskyn weereens in 'n maklik hanteerbare sagte-bandformaat en is ook in Engels beskikbaar onder die titel Hatikvah: land of hope. Die omslagillustrasies, waarin 'n Joodse rabbi en 'n jong Joodse man met sy tallit en kippa sentraal staan, suggereer die identiteitskwessies wat in die roman dikwels tot konflik lei, naamlik 'n lewe te midde van ortodokse Jode as Toragetroue Jood wat die Christene se Jesus as Mashiach (Messias) aangeneem het.

Referência(s)