Pharos 1, Afrikaans-Engels / English-Afrikaans Woordeboek / Dictionary, Madaleine du Plessis : book review
2005; Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT; Volume: 15; Issue: 1 Linguagem: Africâner
ISSN
2224-0039
Autores Tópico(s)linguistics and terminology studies
ResumoDie Pharos van Alexandrie was 'n 152 m-hoe vuurtoring van wit marmer wat in 160 v.C. deur die ou Egiptenare aan die monding van die Nyl op die eiland Pharos gebou is. Pharos was, as vernaamste rigtinggewer en ligbaken, die voor-loper van alle latere vuurtorings en een van die sewe wonders van die antieke wereld. Sedert 1996 het Pharos Uitgewers, met sy bekende ligbakenikoon, as spesialis in die uitgee van woordeboeke en taalhulpmiddels, lig gewerp op talle taalkwessies van die Suid-Afrikaanse taalgemeenskap.
Referência(s)