Geskiedenis met 'n wandelstafEilande en enklaves: Reissketse, André Pretorius : book review
2013; AOSIS; Volume: 34; Issue: 2 Linguagem: Africâner
ISSN
2219-8237
Autores Tópico(s)Legal Issues in South Africa
ResumoIn hierdie boek is die begrip 'eilande' of 'enklaves' nie slegs 'n geografies begrip nie, dit is ook 'n aanduiding van 'n spesifieke eenheid - al is dit momenteel volgens die skrywer se beskouing - van gebeurtenisse, geskiedenis, belewenisse en plekke. Hy meld dat 'eiland' teenoor 'vasteland' staan, 'asof die afwesigheid van vastigheid die onderskeidende kenmerk van 'n eiland is' (bl. 10).
Referência(s)