Artigo Revisado por pares

Die Beskermer van IsraelShomer Yisra'el : Beskermer van Israel, Marzanne Leroux-van der Boon : resensie

2009; AOSIS; Volume: 30; Issue: 3 Linguagem: Africâner

ISSN

2219-8237

Autores

Barend Van der Merwe,

Tópico(s)

Literature, Language, and Rhetoric Studies

Resumo

In Marzanne Leroux-Van der Boon se roman Tyd van herkenning (1984, verwerk in 2002) maak die leser vir die eerste keer kennis met die jong sensitiewe Stellenbosse kunstenaar, Marc Krige. In Granate bloei in Jerusalem (2003), Hatikvah: land van hoop (2007) en Shomer Yisra'el: Beskermer van Israel (2008) ontvou sy verhaal verder. Gebeure binne Marc se gesin en familie word beskryf teen die agtergrond van terreur en oorlog in Israel. In Shomer Yisra'el: Beskermer van Israel vorm die tweede Libanese oorlog wat in die somer van 2006 uitgebreek het, die sentrale gegewe.

Referência(s)