Adamastor, gees van die Stormkaap, O.J.O. Ferreira : boekbespreking
1995; Franz Steiner Verlag; Volume: 40; Issue: 2 Linguagem: Africâner
ISSN
2365-3108
Autores Tópico(s)Linguistics and Language Studies
ResumoProf. O.J.O. Ferreira, verbonde aan die Departement Geskiedenis en Kultuurgeskiedenis van die Universiteit van Pretoria, is bekend vir sy belangstelling in die historiese en kulturele bande tussen Suid-Afrika en Portugal. Daaran getuig onder meer sy publikasie oor die Boeregeinterneerdes in Portugal tydens die Anglo-Boereoorlog, Viva os Boers!, wat in 1994 deur die skrywer self uitgegee is.
Referência(s)