Reproduction in a reintroduced warthog population in the eastern Cape Province
1992; Volume: 22; Issue: 3 Linguagem: Inglês
ISSN
2410-8200
AutoresMichael J. Somers, B.L. Penzhorn,
Tópico(s)Bat Biology and Ecology Studies
ResumoThe reproduction of warthogs Phacochoerus aethiopicus reintroduced in the Andries Vosloo Kudu Reserve, eastern Cape Province, is described and the results of various aerial counts are reported. Data were collected from 658 warthogs shot during 1989 and 1990, and indicated a significant preponderance of females in the population. The foetal sex ratio for 1989 was also significantly female biased, but not for 1990. The mean number of foetuses per female in 1989 was 4,0 which was significantly higher than the mean of 3,4 in 1990. Three warthogs less than one year old were found to be pregnant during 1989. All females one year and older were found to be pregnant during 1989 and only 88% during 1990. A 45% population growth rate per year is estimated for the period 1977 to 1987. High fecundity contributed towards this high rate of population increase. Die reproduksie van 'n hervestigde vlakvark Phacochoerus aethiopicus -populasie in die Andries Vosloo Koedoereservaat, Oos-Kaapland, word beskryf en die resultate van verskeie lugtellings word aangegee. Data is versamel van 658 vlakvarke wat gedurende 1989 en 1990 uitgeskiet is. Daar was 'n betekenisvolle neiging na vroulike diere in die populasie. Die fetale geslagsverhouding vir 1989 het ook 'n betekenisvolle neiging na vroulike diere getoon, maar nie die fetale geslagsverhouding vir 1990 nie. Die gemiddelde aantal fetusse per vroulike dier in 1989 was 4,0, wat betekenisvol hoer is as die vir 1990, wat 3,4 was. Daar is gevind dat drie diere jonger as een jaar dragtig was gedurende 1989. Daar is ook gevind dat aile vroulike diere van een jaar en ouer dragtig was gedurende 1989 en slegs 88% gedurende 1990. 'n Populasie-groeitempo van 45% per jaar is beraam vir die tydperk 1977 tot 1987. Hoe fekunditeit het bygedra tot hierdie hoe tempo van populasie-toename.
Referência(s)