Vernuwe! Na die beeld van ons Skepper, Dirkie Smit : book review
2003; AOSIS; Volume: 37; Issue: 2 Linguagem: Africâner
ISSN
2305-0853
Autores Tópico(s)Biblical Studies and Interpretation
ResumoIn hierdie prikkelende publikasie het Smit die eerste artikel van die Geloofsbelydenis van Nicea, die mees ekumeniese simbool, as 't ware herdink aan die hand van die Kolossensebrief. Die eerste artikel van Nicea lui soos volg: Ons glo in een God, die almagtige Vader, die Skepper van hemel en aarde, en van alle sienlike en onsienlike dinge.
Referência(s)