Artigo Revisado por pares

Herinneringe : diegene wat my besiel en beïnvloed hetReminiscences : those who inspired and influenced me : herinneringe aan professor F.J. du Toit Spies

2007; Franz Steiner Verlag; Volume: 52; Issue: 2 Linguagem: Africâner

ISSN

2365-3108

Autores

F.J. Nöthling,

Tópico(s)

linguistics and terminology studies

Resumo

Prof Tooi, soos hy bekend was onder studente, was die tweede dosent wat ek as eerstejaarstudent in 1959 in Geskiedenis ontmoet het. Sy aanslag was heeltemal anders as die van sy kollegas, A.N. Pelzer en doktor W.J. de Kock. Hy was nooit laat vir 'n klas nie en voor sy lesing kon 'n nuuskierige soos ek sy DKW paneelwaentjie op die parkeerterrein opmerk. Behalwe dat sy kleding meer informeel as die van Pelzer en De Kock s'n was, was sy aanbieding rustig en soms 'n bietjie eentonig, hoewel hy juis stadig kon gepraat het om studente in staat te stel om aantekeninge te maak. Spies was meer gebonde aan sy aantekeninge en die geel papier waarop sy eerstejaarlesings geskryf was, het die indruk geskep dat dit reeds lank in gebruik was.

Referência(s)